Hulpbronne vir evangelisasie en Bybelonderrig

GRN beskik oor oudio en oudiovisuele materiaal vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig in meer as 6000 tale en dialekte.

Die eenvoudige oudio en oudiovisuele hulpbronne spreek die waarheid van God se woord in die hartstaal van elke volksgroep.

  • Bybelverhale, eenvoudige bybelonderrig en evangelisasiehulpbronne in meer as 6,000 tale.

  • 'n Wye verskeidenheid kultureel toepaslike hulpbronne in meer as 6,000 tale, veral geskik vir mondelinge kommunikeerders.

  • Toepassings vir maklike verspreiding en afspeel van GRN se opnames op mobiele toestelle.

  • Gratis aflaai van skrifte en ander verhaalgebaseerde geskrewe materiaal vir ESL, Sondagskool en basiese Bybelonderrig.

  • Hoe om opnames, spelers en ander hulpbronne van Global Recordings Network te koop.

  • Evangelistiese en basiese Bybelonderrigmateriaal wat geskik is vir die behoefte en kultuur van die mense in 'n verskeidenheid style en formate.

Verwante inligting

Oor GRN - GRN maak oudio opnames van Bybelonderrig in 6345 tale vir die taalgroepe wat die minste bereik word

Woorde van Lewe - GRN het oudio-evangelieboodskappe in duisende tale wat Bybelgebaseerde boodskappe bevat oor verlossing en Christelike lewe.

Ander Oudioalleenlik Opnames - Hierdie losstaande, evangelistiese oudiobronne het geen aanvullende visuele materiaal nie.

Hoe om GRN oudiovisuele hulpbronne te gebruik - 1: Deel die Evangelie - maklik gemaak - Hierdie artikel gee 'n inleiding tot die vele verskillende maniere waarop die GRN oudiovisuele hulpbronne in die bediening gebruik kan word.

Hoe om GRN oudiovisuele hulpbronne te gebruik - 2: Gaan Dieper - Hierdie artikel gee 'n verdere verduideliking van hoe mense uit die verhale leer, en waarom die verhale nie baie kommentaar lewer nie.

Veelgestelde Vrae - Veelgestelde Vrae oor die organisasie en bediening van die Global Recordings Network

Books from GRN - These publications tell the exciting story of the formation of Gospel Recordings and Language Recordings. There are also devotional booklets.

Copyright and Licensing - GRN shares it's audio, video and written scripts under Creative Commons

Ministry to Children - GRN's stories are well used by adults but they can also be effectively used in children's ministry.

Sunday School Materials and Teaching Resources - GRN's resources and material for teaching Sunday School. Use these tools in your childrens ministry.

The Good News in Gumatj - Mission Aviation Fellowship have designed a new DVD resource incorporating GRN audio bible recordings and pictures for the Yolngu people in Arnhem Land.

The Evangelist's Toolkit - What do you need to be able to share God's message with someone?

People can't stop listening to GRN Recordings - Read testimonials from around the world about how effective GRN recordings are for teaching bible stories and evangelism.

GRN Recordings Transformed our Ministry - My family served as missionaries in Nigeria for 17 years. It was an incredible time of seeing God move in amazing ways. He worked through the recordings of GRN more times than I can remember. Our ministry was transformed by the recordings.