Bestellings Inligting

Bestellings Inligting

Global Recordings Network het 'n reeks oudio en oudio-visuele materiaal vir evangelisasie en basiese Bybelleer in duisende tale.

Die keuse van materiaal

Gaan die bronne na wat op hierdie webwerf beskikbaar is. Oorweeg veral of daar produkte is wat met mekaar verband hou:

Vir opnames, gaan na die GRN webwerf of u plaaslike GRN kantoor om besonderhede oor die vereiste tale en dialekte te bevestig.

Vir opnames van die Goeie Nuus, Kyk, Luister & Lewe, en Die Lewende Christus, kan u ook die prenteboeke wat daarby pas, koop wat in verskillende groottes beskikbaar is.

Vir die Saber handaangedrewe digitale speler, wil u moontlik die beskikbare bykomstighede oorweeg, soos kabels, geheue kaarte, sonpanele en verskeie ander kragadapters. Oorweeg ook of u wil hê dat enige GRN opnames vooraf gelaai moet word.

Let daarop dat nie alle items in alle sentrums beskikbaar is nie.

Plaas 'n bestelling

Bestel uit Australië

Bestel aanlyn hier, of bestel oor die telefoon deur 02-9899-2211 te skakel. (U kan ook hierdie aanlyn bestelbladsy gebruik om te betaal vir 'n bestelling wat u reeds geplaas het.)

Klik hier vir Australiese pryse.

Bestel uit Kanada

Bestel oor die telefoon tolvry deur 1-877-574-1994 te skakel, of e-pos ons vir meer informasie.

Klik hier vir Kanadese pryse.

Bestel uit Suid-Afrika

Bestel GRN materiaal uit Suid-Afrika besoek GRN Suidelike Afrika bladsy vir kontakbesonderhede.

Bestel uit die Verenigde Koninkryk

Bestel oor die telefoon deur 01494 485 414 te skakel, of e-pos ons vir meer informasie.

Klik hier vir Britse pryse.

Bestel uit die VSA

Bestel oor die telefoon deur 520-989-3323 te skakel, of tolvry (slegs in die VSA) 888-444-7872. As u enige vrae het voordat u 'n bestelling plaas, kan u vir ons 'n e-pos stuur en 'n verteenwoordiger sal u e-pos so spoedig moontlik antwoord.

Klik hier vir VSA pryse.

Bestel by u plaaslike kantoor

Kontak u naaste kantoorvir meer informasie.

Verwante inligting

Vind meer uit