5fish: GRN inhoud op u toestel

5fish: GRN inhoud op u toestel

Die oudio-opnames wat op 5fish beskikbaar is, bevat sommige van die belangrikste woorde wat u ooit sal hoor. Hulle spreek goeie nuus vir almal in hul eie taal.

Net soos vis voedsel is om die fisiese lewe te onderhou, bied die boodskappe op 5fish geestelike lewe.

Global Recordings Network het die 5fish reeks toepassings ontwikkel vir maklike verspreiding en afspeel van evangelieboodskappe op mobiele toestelle.

Die 5fish.mobi webwerf bied toegang tot die inhoud van GRN vanaf enige mobiele toestel met 'n webblaaier en mediaspeler.

Slimfoongebruikers kan die 5fish toep op hul Android™, iPhone, of iPod toestel installeer.

Download the 5fish app Download 5fish iOS

Vind ons op Facebook

Verwante inligting

Vind meer uit