انظر.اسمع. و احيا ٣: نصرة مع الله [Kyk, Luister & Lewe 3 Oorwinning deur GOD] - Arabic, Ta'izzi-Adeni: Hojeria
Is hierdie opname nuttig?
Boek 3 van 'n oudiovisuele reeks met Bybelverhale van Josua, Debora, Gideon, Simson. Vir evangelisasie, kerkplanting en sistematiese Christelike onderrig.
Program Nommer: 65151
Program Lengte: 1:23:03
Taalnaam: Arabic, Ta'izzi-Adeni: Hojeria
Lees skrip
Aflaai en Bestel
1. استهلالي ♦ يسوع ضارب مع ميليكي [Inleiding ▪ Prent 1: Josua Veg Teen Die Amalekiete]
2. رجعو معاهم الثمار من كنعان [Prent 2: Die Verkenners Met Die Vrugte Van Kanaän]
3. اسراإيين عبرو النهر شام [Prent 3: Die Israeliete Trek Deur Die Rivier]
4. الحدود يليكو طاحة [Prent 4: Die Mure Van Jerigo Val Inmekaar]
5. اسراييليين قد فازو لارض أي [Prent 5: Israel Vlug Van Ai]
6. حكم الاكاني [Prent 6: Die Straf Van Akan]
7. الشمس والقمر وقفو [Prent 7: Die Son En Die Maan Staan Stil]
8. يوشوه يوصي ابنا اسرايليين [Prent 8: Josua Leer Die Mense]
9. دبوره يشجع علي بركه [Prent 9: Debora Praat Namens God]
10. الله يساعد براكه لكي يضرب سسيراه [Prent 10: God Help Om Sisera Te Verslaan]
11. ياييلي قتل سسيراه [Prent 11: Jael Maak Vir Sisera Dood]
12. فرحة للبي اسراييل [Prent 12: Israel Vier Fees]
13. جديوني والملاكة [Prent 13: Gideon En Die Engel Van God]
14. جديوني هده المذهب حق بالي [Prent 14: Gideon Vernietig Die Afgode]
15. جديوني مع العسكر شربو الماء [Prent 15: Gideon Se Manne Drink Water]
16. جديوني مع العسكر دورو علي الجران ومنداني [Prent 16: Gideon Se Manne Omsingel Die Kamp Van Die Midianiete]
17. سمسون قتله السد [Prent 17: Simson Maak ’N Leeu Dood]
18. سمسون والكلب النار [Prent 18: Simson En Die Jakkalse in Die Graanlande]
19. الفلسطينين حلقو راس سمسون [Prent 19: Die Filistyne Sny Simson Se Hare Af]
20. سمسون غرب الفلسطينين [Prent 20: Simson Vernietig Die Filistyne]
21. يسوع طردو الجن [Prent 21: Jesus Dryf Bose Geeste Uit]
22. يسوع طردو البايع والشراء [Prent 22: Jesus Jaag Die Slegte Mense Uit]
23. يسوع حي الثاني بعد الموت [Prent 23: Jesus Lewe Na Sy Dood]
24. العسكر الرب [Prent 24: Soldaat Vir God]
Aflaai en Bestel
- Program Set MP3 Audio Zip (84.1MB)
- Program Set Low-MP3 Audio Zip (19.4MB)
- Laai die M3U snitlys af
- MP4 Slideshow (143.1MB)
- AVI for VCD Slideshow (27.6MB)
- 3GP Slideshow (10.1MB)
Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.
Copyright © 2014 GRN. This recording may be freely copied for personal or local ministry use on condition that it is not modified, and it is not sold or bundled with other products which are sold.
Kontak Ons vir navrae oor toelaatbare gebruik van hierdie opnames, of om toestemming te verkry om dit te herverdeel op ander maniere as hierbo toegelaat.
Om opnames te maak is duur. Oorweeg asseblief om donasies aan GRN te gee sodat hierdie bediening kan voortgaan.
Ons hoor graag u terugvoer oor hoe u hierdie opname kan gebruik en wat die resultate daarvan is. Kontak die Terugvoerlyn.