Goeie Nuus - Angika

Is hierdie opname nuttig?

Oudiovisuele Bybellesse in 40 afdelings met prente. Bevat Bybelse oorsig van die skepping tot Christus en onderrig oor die Christelike lewe. Vir evangelisasie en kerkplanting.

Program Nommer: 34830
Taalnaam: Angika

Program Lengte: 50:32

Inleiding ▪ Picture 1: Prent 1: In Die Begin ▪ Picture 2: Prent 2: God Praat ▪ Picture 3: Prent 3: Die Skepping ▪ Picture 4: Prent 4: Adam En Eva ▪ Picture 5: Prent 5: Kain En Abel ▪ Picture 6: Prent 6: Noag Se Ark ▪ Picture 7: Prent 7: Die Vloed ▪ Picture 8: Prent 8: Abraham, Sara En Isak ▪ Picture 9: Prent 9: Moses En Die Wet Van God ▪ Picture 10: Prent 10: Die Tien Gebooie ▪ Picture 11: Prent 11: ’N Offer Vir Sonde ▪ Picture 12: Prent 12: Die Engel, Maria En Josef ▪ Picture 13: Prent 13: Die Geboorte Van Jesus ▪ Picture 14: Prent 14: Jesus, Die Leermeester ▪ Picture 15: Prent 15: Jesus Se Wonderwerke ▪ Picture 16: Prent 16: Jesus Word Gemartel ▪ Picture 17: Prent 17: Jesus Word Doodgemaak ▪ Picture 18: Prent 18: Die Opstanding ▪ Picture 19: Prent 19: Die Ongelowige Tomas Glo

25:30

1. Inleiding ▪ Picture 1: Prent 1: In Die Begin ▪ Picture 2: Prent 2: God Praat ▪ Picture 3: Prent 3: Die Skepping ▪ Picture 4: Prent 4: Adam En Eva ▪ Picture 5: Prent 5: Kain En Abel ▪ Picture 6: Prent 6: Noag Se Ark ▪ Picture 7: Prent 7: Die Vloed ▪ Picture 8: Prent 8: Abraham, Sara En Isak ▪ Picture 9: Prent 9: Moses En Die Wet Van God ▪ Picture 10: Prent 10: Die Tien Gebooie ▪ Picture 11: Prent 11: ’N Offer Vir Sonde ▪ Picture 12: Prent 12: Die Engel, Maria En Josef ▪ Picture 13: Prent 13: Die Geboorte Van Jesus ▪ Picture 14: Prent 14: Jesus, Die Leermeester ▪ Picture 15: Prent 15: Jesus Se Wonderwerke ▪ Picture 16: Prent 16: Jesus Word Gemartel ▪ Picture 17: Prent 17: Jesus Word Doodgemaak ▪ Picture 18: Prent 18: Die Opstanding ▪ Picture 19: Prent 19: Die Ongelowige Tomas Glo

Picture 20: Prent 20: Die Hemelvaart ▪ Picture 21: Prent 21: Die Kruis ▪ Picture 22: Prent 22: Die Twee Paaie ▪ Picture 23: Prent 23: God Se Kinders ▪ Picture 24: Prent 24: Die Wedergeboorte ▪ Picture 25: Prent 25: Die Koms Van Die Heilige Gees ▪ Picture 26: Prent 26: Wandel in Die Lig ▪ Picture 27: Prent 27: Gehoorsaam Die Woord Van God ▪ Picture 28: Prent 28: Die Christelike Huisgesin ▪ Picture 29: Prent 29: Wees Lief Vir Jou Vyande ▪ Picture 30: Prent 30: Jesus Is Die Almagtige ▪ Picture 31: Prent 31: Die Uitdryf Van Bose Geeste ▪ Picture 32: Prent 32: Om Jesus Te Volg ▪ Picture 33: Prent 33: As Ons Sondig ▪ Picture 34: Prent 34: Siekte ▪ Picture 35: Prent 35: Die Dood ▪ Picture 36: Prent 36: Die Liggaam Van Christus ▪ Picture 37: Prent 37: Christelike Byeenkomste ▪ Picture 38: Prent 38: Jesus Kom Weer ▪ Picture 39: Prent 39: Hoe Om Vrug Te Dra ▪ Picture 40: Prent 40: Gaan Vertel Vir Ander Mense ▪ Witnessing

25:02

2. Picture 20: Prent 20: Die Hemelvaart ▪ Picture 21: Prent 21: Die Kruis ▪ Picture 22: Prent 22: Die Twee Paaie ▪ Picture 23: Prent 23: God Se Kinders ▪ Picture 24: Prent 24: Die Wedergeboorte ▪ Picture 25: Prent 25: Die Koms Van Die Heilige Gees ▪ Picture 26: Prent 26: Wandel in Die Lig ▪ Picture 27: Prent 27: Gehoorsaam Die Woord Van God ▪ Picture 28: Prent 28: Die Christelike Huisgesin ▪ Picture 29: Prent 29: Wees Lief Vir Jou Vyande ▪ Picture 30: Prent 30: Jesus Is Die Almagtige ▪ Picture 31: Prent 31: Die Uitdryf Van Bose Geeste ▪ Picture 32: Prent 32: Om Jesus Te Volg ▪ Picture 33: Prent 33: As Ons Sondig ▪ Picture 34: Prent 34: Siekte ▪ Picture 35: Prent 35: Die Dood ▪ Picture 36: Prent 36: Die Liggaam Van Christus ▪ Picture 37: Prent 37: Christelike Byeenkomste ▪ Picture 38: Prent 38: Jesus Kom Weer ▪ Picture 39: Prent 39: Hoe Om Vrug Te Dra ▪ Picture 40: Prent 40: Gaan Vertel Vir Ander Mense ▪ Witnessing

Hierdie opname voldoen moontlik nie aan die GRN standaarde vir oudiogehalte nie. Ons hoop dat die waarde van die boodskap in die voorkeurtaal van die hoorders enige afleiding sal oorkom. Vertel ons asseblief wat u van die opname dink.

Aflaai en Bestel

Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.

Copyright © 2004 Global Recordings Network. This recording may be freely copied for personal or local ministry use on condition that it is not modified, and it is not sold or bundled with other products which are sold.

Kontak Ons for inquiries about allowable use of these recordings, or to obtain permission to redistribute them in ways other than allowed above.

Kontak u naaste GRN kantoor om hierdie opname op CD of ander media te bestel, of om inligting oor die plaaslike bedieningstoestande te kry of hoe u hierdie materiaal effektief kan gebruik. Let daarop dat nie alle opnames of alle formate by elke kantoor beskikbaar is nie.

Om opnames te maak is duur. Oorweeg asseblief om donasies aan GRN te gee sodat hierdie bediening kan voortgaan.

Ons hoor graag u terugvoer oor hoe u hierdie opname kan gebruik en wat die resultate daarvan is. Kontak die Terugvoerlyn.

Oor ons klankopnames

GRN het oudioBybelverhale, Bybellesse, Bybelstudiehulpmiddels, evangelieliedere, mp3 Christelike musiek en evangelisasieboodskappe wat in meer as 6,000 tale en dialekte vertaal is, die meeste aanlyn beskikbaar vir gratis aflaai. Die gratis mp3's en skrips, wat gewild is onder Christelike sendingorganisasies en Christelike kerke, is geskik vir evangelisasiedoeleindes en kerkbou sowel as vir gebruik binne die Christelike kerkomgewing. Die Bybelverhale, liedjies en musiek wat deur hartstaalsprekers gepraat of gesing word, is bedoel om die evangelie van Jesus Christus op kultureel relevante maniere, veral in mondelinge samelewings, oor te dra.

Verwante inligting