Gujarati: Kathiyawadi taal
Taalnaam: Gujarati: Kathiyawadi
ISO Taalnaam: Gujarati [guj]
Taalstaat: Verified
GRN Taal Nommer: 10397
IETF Language Tag: gu-x-HIS10397
ROLV (ROD) Taalvariëteitkode: 10397
Monster van Gujarati: Kathiyawadi
Gujarati Kathiyawadi - Untitled.mp3
Audio opnamen beschikbaar in Gujarati: Kathiyawadi
Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.
Jesus Story
Oudio en Video uit The Jesus Film, geneem uit die evangelie van Lukas. Bevat The Jesus Story, 'n oudiodrama wat gebaseer is op The Jesus Film.
Recordings in related languages
Goeie Nuus (in ગુજરાતી [Gujarati])
Oudiovisuele Bybellesse in 40 afdelings met prente. Bevat Bybelse oorsig van die skepping tot Christus en onderrig oor die Christelike lewe. Vir evangelisasie en kerkplanting.
Goeie Nuus and Liedjies (in گجراتی کچی کوہلی [Kutchi Kohli])
Oudiovisuele Bybellesse in 40 afdelings met prente. Bevat Bybelse oorsig van die skepping tot Christus en onderrig oor die Christelike lewe. Vir evangelisasie en kerkplanting.
Portret van Jesus (in ગુજરાતી [Gujarati])
Die lewe van Jesus word vertel deur gebruik te maak van Skrifgedeeltes uit Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Handelinge en Romeine.
Woorde van Lewe (in ગુજરાતી [Gujarati])
Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit.
Woorde van Lewe 1 (in گجراتی کچی کوہلی [Kutchi Kohli])
Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit.
Woorde van Lewe 2 (in گجراتی کچی کوہلی [Kutchi Kohli])
Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit.
Catechism (in گجراتی کچی کوہلی [Kutchi Kohli])
Leerstelling, Kategismes, en ander onderrig vir nuwe Christene.
Laai alles af Gujarati: Kathiyawadi
- Language MP3 Audio Zip (126MB)
- Language Low-MP3 Audio Zip (20.2MB)
- Language MP4 Slideshow Zip (174.3MB)
- Language 3GP Slideshow Zip (9.2MB)
Oudio/Video uit ander bronne
Jesus Film Project films - Gujarati - (Jesus Film Project)
Jesus Film Project films - Kathiyawadi - (Jesus Film Project)
The Bible - Gujarati - ઓડિયો બાઇબલ - (Wordproject)
The Gospel - Gujarati - (Global Gospel, The)
The Jesus Story (audiodrama) - Gujarati - (Jesus Film Project)
The Jesus Story (audiodrama) - Kathiyawadi - (Jesus Film Project)
The Promise - Bible Stories - Gujarati - (Story Runners)
Who is God? - Gujarati - (Who Is God?)
Ander name vir Gujarati: Kathiyawadi
Bhawnagari
Gohilwadi
Holadi
Jhalawadi
Kathiyawadi
Sorathi
गुजराती: काठियावाड़ी
Waar Gujarati: Kathiyawadi gepraat word
Bangladesh
Fiji
India
Malawi
Mauritius
Oman
Pakistan
Reunion
Singapore
South Africa
Tanzania
Uganda
United Kingdom
United States of America
Zambia
Zimbabwe
Tale wat verband hou met Gujarati: Kathiyawadi
- Gujarati (ISO Language)
- Gujarati: Kathiyawadi
- Faqir Parsi
- Gujarati: Gamadia
- Gujarati: Harijan
- Gujarati: Kakari
- Gujarati: Kharwa
- Gujarati: Parsi
- Gujarati: Tarimuki
- Memni
- Kutchi Kohli (ISO Language)
Inligting oor Gujarati: Kathiyawadi
Ander inligting: Spoken as mother tongue by the KEER, also a national language.
Bevolking: 46,100,000
Werk saam met GRN aan hierdie taal
Is jy geesdriftig oor Jesus en kommunikeer jy die Christelike evangelie aan diegene wat nog nooit die Bybelboodskap in hul hartstaal gehoor het nie? Is u 'n moedertaalspreker van hierdie taal of ken u iemand wat dit ken? Wil u ons help deur hierdie taal te ondersoek of inligting te verskaf, of ons help om iemand te vind wat ons kan help om dit te vertaal of op te neem? Wil u opnames in hierdie of enige ander taal borg? As dit die geval is, asseblief Kontak die GRN Taalblitslyn.
Let daarop dat GRN 'n nie winsgewende organisasie is, en betaal nie vir vertalers of taalhelpers nie. Alle hulp word vrywillig verleen.