Woorde van Lewe 1 (M) - Punjabi
Is hierdie opname nuttig?
Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit.
Program Nommer: 2971
Program Lengte: 56:00
Taalnaam: Punjabi
Aflaai en Bestel
Three in One
Who Has Power to Forgive Sins?
The Debt is Paid
The Claims of Christ
Christ Died for Us
Behold Jesus - 1
Behold Jesus - 2
Is There Much Difference?
Noah
Jesus Our Saviour
Christ is Risen!
God Hears Us
Christ in You
We Love Christ
Believe and be Saved
Christ for the World
Hierdie opname voldoen moontlik nie aan die GRN standaarde vir oudiogehalte nie. Ons hoop dat die waarde van die boodskap in die voorkeurtaal van die hoorders enige afleiding sal oorkom. Vertel ons asseblief wat u van die opname dink.
Aflaai en Bestel
Hierdie opname is tans nie aanlyn beskikbaar nie.
As u belangstel in die verkryging van enige van hierdie materiaal wat nog nie vrygestel of onttrek is nie, asseblief Kontak die GRN Globale Ateljee.
Copyright © 1958 GRN. This recording may be freely copied for personal or local ministry use on condition that it is not modified, and it is not sold or bundled with other products which are sold.
Kontak Ons vir navrae oor toelaatbare gebruik van hierdie opnames, of om toestemming te verkry om dit te herverdeel op ander maniere as hierbo toegelaat.
Om opnames te maak is duur. Oorweeg asseblief om donasies aan GRN te gee sodat hierdie bediening kan voortgaan.
Ons hoor graag u terugvoer oor hoe u hierdie opname kan gebruik en wat die resultate daarvan is. Kontak die Terugvoerlyn.