Kyk, Luister & Lewe 8 Handelinge van die HEILIGE GEES - Rai, Newahang
Is hierdie opname nuttig?
Boek 8 van 'n oudiovisuele reeks met Bybelverhale van die jong kerk en Paulus. Vir evangelisasie, kerkplanting en sistematiese Christelike onderrig.
Program Nommer: 67781
Program Lengte: 35:28
Taalnaam: Rai, Newahang
Lees skrip
Aflaai en Bestel
1. Inleiding
2. Prent 1: Jesus Vaar Op Na Die Hemel
3. Prent 2: Die Heilige Gees Kom Met Vuur
4. Prent 3: Petrus Preek Vir Die Mense
5. Prent 4: Die Eerste Christelike Kerk
6. Prent 5: ’N Verlamde Bedelaar Word Genees
7. Prent 6: Die Man En Die Vrou Wat Gelieg Het
8. Prent 7: Stefanus Word Doodgemaak
9. Prent 8: Die Etiopiese Reisiger
10. Prent 9: Petrus Se Visioen Van Die Diere
11. Prent 10: Die Goeie Nuus Vir Alle Volke
12. Prent 11: Petrus in Die Gevangenis
13. Prent 12: Petrus En Sy Gebedsvriende
14. Prent 13: Die Lig En Die Stem Uit Die Hemel
15. Prent 14: Die Blinde Saulus En Ananias
16. Prent 15: Die Biddende Kerk Stuur Sendelinge Uit
17. Prent 16: Paulus Preek Oor Die Here Jesus
18. Prent 17: God Lei Weer Vir Paulus
19. Prent 18: Paulus En Silas in Die Aardbewing
20. Prent 19: Paulus En Die Altaar Aan ’N Onbekende God
21. Prent 20: Paulus Voor Die Hof
22. Prent 21: Soldate Red Paulus Van Sy Vyande
23. Prent 22: Paulus Preek Vir Konings
24. Prent 23: God by Paulus in Gevaar
25. Prent 24: Paulus as ’N Gevangene in Rome
Aflaai en Bestel
- Program Set MP3 Audio Zip (48.2MB)
- Program Set Low-MP3 Audio Zip (9.3MB)
- Laai die M3U snitlys af
- MP4 Slideshow (64.2MB)
- AVI for VCD Slideshow (15.3MB)
- 3GP Slideshow (4.7MB)
Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.
Copyright © 2023 GRN. This recording may be freely copied for personal or local ministry use on condition that it is not modified, and it is not sold or bundled with other products which are sold.
Kontak Ons vir navrae oor toelaatbare gebruik van hierdie opnames, of om toestemming te verkry om dit te herverdeel op ander maniere as hierbo toegelaat.
Om opnames te maak is duur. Oorweeg asseblief om donasies aan GRN te gee sodat hierdie bediening kan voortgaan.
Ons hoor graag u terugvoer oor hoe u hierdie opname kan gebruik en wat die resultate daarvan is. Kontak die Terugvoerlyn.