LLL 6 - Yesu Williyoo Ni Kdonwazioo [Kyk, Luister & Lewe 6 JESUS - Leermeester & Geneesheer] - Kabiyè
Is hierdie opname nuttig?
Boek 6 van 'n oudiovisuele reeks met Bybelverhale van Jesus uit Matteus en Markus. Vir evangelisasie, kerkplanting en sistematiese Christelike onderrig.
Program Nommer: 67655
Program Lengte: 32:14
Taalnaam: Kabiyè
Lees skrip
Aflaai en Bestel
1. Je serais perdu sans Christ (chant) et Inleiding
2. Image 1: Jésus enseigne le peuple (Prent 1: Jesus Leer Die Mense)
3. Image2: les deux frères (Prent 2: Die Twee Huise)
4. Image3: la lumière doit etre visible (Prent 3: ’N Lig Moet Gesien Kan Word)
5. Image4: un romain frappe un juif (Prent 4: ’N Romein Slaan ’N Jood)
6. Image5: priez Dieu (Prent 5: Gebed Tot God)
7. Image6: la parabole de la movaise herbe (Prent 6: Die Satan Plant Onkruid)
8. Image7: Jésus et les enfants (Prent 7: Jesus En Die Kinders)
9. Image8:un berger et son troupeu (Prent 8: Die Herder En Die Skape)
10. Image9: parabole du serviteur qui refuse de pardoner (Prent 9: Die Dienaar Wat Nie Kon Vergewe Nie)
11. Image10: les travailleurs reçoivent leurs prix (Prent 10: Die Arbeiders Word Beloon)
12. Image11: cinq femmes devant la porte (Prent 11: Vyf Meisies Buite Die Deur)
13. Image12: le maϊtre et ses serviteurs (Prent 12: Die Meester En Sy Diensknegte)
14. Il est l’Eternel (chant) et Image 13 (Prent 13: Jesus Word Gedoop)
15. Image14: Jésus appelle ses disciples (Prent 14: Jesus Roep Sy Dissipels)
16. Image15: un lépreux (Prent 15: ’N Melaatse Man)
17. Image16: un homme à travers le toit de la maison (Prent 16: ’N Man Kom Deur Die Dak)
18. Image17: Jésus guerit la main d’un homme (Prent 17: Jesus Genees ’N Man Se Hand)
19. Image18: Jésus calme la tempète (Prent 18: Jesus Maak Die Storm Stil)
20. Image19: une femme dans la foule (Prent 19: ’N Vrou in Die Skare)
21. Image20: Jésus et l’enfant mort (Prent 20: Jesus En Die Meisie)
22. Image21: Jésus et une femme etrangère (Prent 21: Jesus En Die Buitelandse Vrou)
23. Image22: Jésus et un sourd muet (Prent 22: Jesus En Die Doofstom Man)
24. Image23: Jésus guerit un aveugle (Prent 23: Jesus Laat Die Blinde Man Sien)
25. Image24: Jésus gueriy un garçon demoniaque (Prent 24: Jesus Genees ’N Seun)
Aflaai en Bestel
- Program Set MP3 Audio Zip (25.4MB)
- Program Set Low-MP3 Audio Zip (6.9MB)
- Laai die M3U snitlys af
- MP4 Slideshow (49.5MB)
- AVI for VCD Slideshow (13.3MB)
- 3GP Slideshow (4.1MB)
Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.
Copyright © 2022 GRN. This recording may be freely copied for personal or local ministry use on condition that it is not modified, and it is not sold or bundled with other products which are sold.
Kontak Ons vir navrae oor toelaatbare gebruik van hierdie opnames, of om toestemming te verkry om dit te herverdeel op ander maniere as hierbo toegelaat.
Om opnames te maak is duur. Oorweeg asseblief om donasies aan GRN te gee sodat hierdie bediening kan voortgaan.
Ons hoor graag u terugvoer oor hoe u hierdie opname kan gebruik en wat die resultate daarvan is. Kontak die Terugvoerlyn.