Kyk, Luister & Lewe 8 Handelinge van die HEILIGE GEES - Keiyo
Is hierdie opname nuttig?
Boek 8 van 'n oudiovisuele reeks met Bybelverhale van die jong kerk en Paulus. Vir evangelisasie, kerkplanting en sistematiese Christelike onderrig.
Program Nommer: 66655
Program Lengte: 31:40
Taalnaam: Keiyo
Lees skrip
Aflaai en Bestel
1. Ng’aleek Che Kitaune ♦ Kowendi Jeiso Kipsengwet [Inleiding ▪ Prent 1: Jesus Vaar Op Na Die Hemel]
2. Konyoni Tamirmiriet Ne Tiliil Ak Maat [Prent 2: Die Heilige Gees Kom Met Vuur]
3. Koamdochinin [Prent 3: Petrus Preek Vir Die Mense]
4. Kotaap Koyoniik [Prent 4: Die Eerste Christelike Kerk]
5. Kenyooi Solomweet Ne Kisomsei [Prent 5: ’N Verlamde Bedelaar Word Genees]
6. Petero Ak Chepyoseet Ne Kiiperperis [Prent 6: Die Man En Die Vrou Wat Gelieg Het]
7. Keporei Stephen [Prent 7: Stefanus Word Doodgemaak]
8. Kiprutoyootap Ethiopia [Prent 8: Die Etiopiese Reisiger]
9. Kokeerei Petero Tyong’iik [Prent 9: Petrus Se Visioen Van Die Diere]
10. Peter Oak Romanik [Prent 10: Die Goeie Nuus Vir Alle Volke]
11. Komi Petero Korkoret [Prent 11: Petrus in Die Gevangenis]
12. Petero Ak Choronookchi [Prent 12: Petrus En Sy Gebedsvriende]
13. Ng’aleek Che Kitaune ♦ Lapkeiyet Ak Cheet Ne Kibunu Kipsengwet [Inleiding ▪ Prent 13: Die Lig En Die Stem Uit Die Hemel]
14. Kipkoratiat Paulo Ak Anania [Prent 14: Die Blinde Saulus En Ananias]
15. Kosachin Kaniset Paulo Ak Barabas [Prent 15: Die Biddende Kerk Stuur Sendelinge Uit]
16. Koamdai Paulo Agobo Jeiso [Prent 16: Paulus Preek Oor Die Here Jesus]
17. Kogeerei Paulo Chito [Prent 17: God Lei Weer Vir Paulus]
18. Paulo Ak Sila Ak Kipremrengit [Prent 18: Paulus En Silas in Die Aardbewing]
19. Paulo Ak Kapkorosut ab Kamtaindet Ne Makingen [Prent 19: Paulus En Die Altaar Aan ’N Onbekende God]
20. Kimuti Paulo Kapkiruok [Prent 20: Paulus Voor Die Hof]
21. Kosoru Askarik Paulo Eng’ Yaudik [Prent 21: Soldate Red Paulus Van Sy Vyande]
22. Koamtajin Paulo Laitorinik [Prent 22: Paulus Preek Vir Konings]
23. Kobutoksei Melit [Prent 23: God by Paulus in Gevaar]
24. Komi Korgoret Paulo Eng’ Rome [Prent 24: Paulus as ’N Gevangene in Rome]
Aflaai en Bestel
- Program Set MP3 Audio Zip (25.5MB)
- Program Set Low-MP3 Audio Zip (7.5MB)
- Laai die M3U snitlys af
- MP4 Slideshow (57.6MB)
- AVI for VCD Slideshow (14.3MB)
- 3GP Slideshow (4.3MB)
Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.
Copyright © 2020 GRN. This recording may be freely copied for personal or local ministry use on condition that it is not modified, and it is not sold or bundled with other products which are sold.
Kontak Ons vir navrae oor toelaatbare gebruik van hierdie opnames, of om toestemming te verkry om dit te herverdeel op ander maniere as hierbo toegelaat.
Om opnames te maak is duur. Oorweeg asseblief om donasies aan GRN te gee sodat hierdie bediening kan voortgaan.
Ons hoor graag u terugvoer oor hoe u hierdie opname kan gebruik en wat die resultate daarvan is. Kontak die Terugvoerlyn.