Woorde van Lewe - Angika

Is hierdie opname nuttig?

Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit.

Program Nommer: 62003
Taalnaam: Angika

Program Lengte: 58:05

Jesus, the Mighty One

2:52

1. Jesus, the Mighty One

Jesus' Name Makes Us Happy

5:39

2. Jesus' Name Makes Us Happy

A New Nature

3:16

3. A New Nature

Jesus Gives Salvation

7:03

4. Jesus Gives Salvation

Creation of Man

3:47

5. Creation of Man

You Are Our King

4:05

6. You Are Our King

The Birth of Jesus

3:02

7. The Birth of Jesus

You Came as Light

5:41

8. You Came as Light

Death and Resurrection

3:13

9. Death and Resurrection

Power Over Evil Spirits

3:29

10. Power Over Evil Spirits

Behold Jesus

3:58

11. Behold Jesus

Listen to Him

5:03

12. Listen to Him

The Two Births

3:58

13. The Two Births

The Second Coming of Jesus

2:52

14. The Second Coming of Jesus

Aflaai en Bestel

Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.

Copyright © 2004 Global Recordings Network. This recording may be freely copied for personal or local ministry use on condition that it is not modified, and it is not sold or bundled with other products which are sold.

Kontak Ons for inquiries about allowable use of these recordings, or to obtain permission to redistribute them in ways other than allowed above.

Kontak u naaste GRN kantoor om hierdie opname op CD of ander media te bestel, of om inligting oor die plaaslike bedieningstoestande te kry of hoe u hierdie materiaal effektief kan gebruik. Let daarop dat nie alle opnames of alle formate by elke kantoor beskikbaar is nie.

Om opnames te maak is duur. Oorweeg asseblief om donasies aan GRN te gee sodat hierdie bediening kan voortgaan.

Ons hoor graag u terugvoer oor hoe u hierdie opname kan gebruik en wat die resultate daarvan is. Kontak die Terugvoerlyn.

Oor ons klankopnames

GRN het oudioBybelverhale, Bybellesse, Bybelstudiehulpmiddels, evangelieliedere, mp3 Christelike musiek en evangelisasieboodskappe wat in meer as 6,000 tale en dialekte vertaal is, die meeste aanlyn beskikbaar vir gratis aflaai. Die gratis mp3's en skrips, wat gewild is onder Christelike sendingorganisasies en Christelike kerke, is geskik vir evangelisasiedoeleindes en kerkbou sowel as vir gebruik binne die Christelike kerkomgewing. Die Bybelverhale, liedjies en musiek wat deur hartstaalsprekers gepraat of gesing word, is bedoel om die evangelie van Jesus Christus op kultureel relevante maniere, veral in mondelinge samelewings, oor te dra.

Verwante inligting