Kyk, Luister & Lewe 7 JESUS - Here & Verlosser - Quechua, Ancash, Corongo
Is hierdie opname nuttig?
Boek 7 van 'n oudiovisuele reeks met Bybelverhale van Jesus uit Lukas en Johannes. Vir evangelisasie, kerkplanting en sistematiese Christelike onderrig.
Program Nommer: 35041
Program Lengte: 33:12
Taalnaam: Quechua, Ancash, Corongo
Lees skrip
Aflaai en Bestel
1. Inleiding
2. Prent 1: Die Geboorte Van Jesus
3. Prent 2: Jesus Verander Water in Wyn
4. Prent 3: Jesus Praat Met Nikodemus
5. Prent 4: ’N Amptenaar Kniel Voor Jesus
6. Prent 5: Die Siek Man by Die Bad Van Betesda
7. Prent 6: Jesus Voed Meer as 5 000 Mense
8. Prent 7: Jesus Loop Op Die Water
9. Prent 8: Jesus Genees Die Blinde Man
10. Prent 9: Jesus Wek Lasarus Op Uit Die Dood
11. Prent 10: Jesus Sterf Aan Die Kruis
12. Prent 11: Maria En Jesus by Die Graf
13. Prent 12: Jesus Verskyn Aan Sy Dissipels
14. Prent 13: Jesus Leer Twee Dissipels
15. Prent 14: Die Seun Tussen Die Varke
16. Prent 15: Die Verlore Seun Kom Huis Toe
17. Prent 16: Die Besittings Van ’N Ryk Man
18. Prent 17: Die Bedelaar En Die Ryk Man
19. Prent 18: Die Vriend by Die Deur
20. Prent 19: Twee Mans in Die Tempel
21. Prent 20: ’N Saaier Saai Saad
22. Prent 21: Die Saad Groei
23. Prent 22: Hulp Vir ’N Man in Nood
24. Prent 23: Die Huiseienaar Kom Tuis
25. Prent 24: Die Man in Die Boom
Hierdie opname voldoen moontlik nie aan die GRN standaarde vir oudiogehalte nie. Ons hoop dat die waarde van die boodskap in die voorkeurtaal van die hoorders enige afleiding sal oorkom. Vertel ons asseblief wat u van die opname dink.
Aflaai en Bestel
- Program Set MP3 Audio Zip (29.1MB)
- Program Set Low-MP3 Audio Zip (8.1MB)
- Laai die M3U snitlys af
- MP4 Slideshow (52.7MB)
- AVI for VCD Slideshow (14MB)
- 3GP Slideshow (4.4MB)
Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.
Copyright © 2004 GRN. This recording may be freely copied for personal or local ministry use on condition that it is not modified, and it is not sold or bundled with other products which are sold.
Kontak Ons vir navrae oor toelaatbare gebruik van hierdie opnames, of om toestemming te verkry om dit te herverdeel op ander maniere as hierbo toegelaat.
Om opnames te maak is duur. Oorweeg asseblief om donasies aan GRN te gee sodat hierdie bediening kan voortgaan.
Ons hoor graag u terugvoer oor hoe u hierdie opname kan gebruik en wat die resultate daarvan is. Kontak die Terugvoerlyn.