Goeie Nuus 1-20 - Namia

Is hierdie opname nuttig?

Oudiovisuele Bybellesse in 40 afdelings met prente. Bevat Bybelse oorsig van die skepping tot Christus en onderrig oor die Christelike lewe. Vir evangelisasie en kerkplanting.

Program Nommer: 19790
Program Lengte: 1:00:48
Taalnaam: Namia
Lees skrip
Aflaai en Bestel

Identification ▪ Prent 1: In Die Begin ▪ Tenkyu Na Biknem ▪ Prent 2: God Praat ▪ Harim Tok Belong God ▪ Prent 3: Die Skepping ▪ Papa God ▪ Prent 4: Adam En Eva ▪ Bikpela Jisas ▪ Prent 5: Kain En Abel ▪ Nogut Nogut ▪ Prent 6: Noag Se Ark ▪ Prent 7: Die Vloed ▪ Jisas Helpim ▪ Prent 8: Abraham, Sara En Isak ▪ God Em I Wok ▪ Prent 9: Moses En Die Wet Van God ▪ Prent 10: Die Tien Gebooie ▪ Mi Laikin Tumas ▪ Prent 11: ’N Offer Vir Sonde ▪ Mi Kam ▪ Kam Klostu

30:10

1. Identification ▪ Prent 1: In Die Begin ▪ Tenkyu Na Biknem ▪ Prent 2: God Praat ▪ Harim Tok Belong God ▪ Prent 3: Die Skepping ▪ Papa God ▪ Prent 4: Adam En Eva ▪ Bikpela Jisas ▪ Prent 5: Kain En Abel ▪ Nogut Nogut ▪ Prent 6: Noag Se Ark ▪ Prent 7: Die Vloed ▪ Jisas Helpim ▪ Prent 8: Abraham, Sara En Isak ▪ God Em I Wok ▪ Prent 9: Moses En Die Wet Van God ▪ Prent 10: Die Tien Gebooie ▪ Mi Laikin Tumas ▪ Prent 11: ’N Offer Vir Sonde ▪ Mi Kam ▪ Kam Klostu

Prent 12: Die Engel, Maria En Josef ▪ Prent 13: Die Geboorte Van Jesus ▪ Jisas Laikim Olgeta ▪ Prent 14: Jesus, Die Leermeester ▪ Jisas I Bikpela ▪ Prent 15: Jesus Se Wonderwerke ▪ Lukim Jisas ▪ Prent 16: Jesus Word Gemartel ▪ Tinkyu God ▪ Prent 17: Jesus Word Doodgemaak ▪ Jisas Hitman ▪ Prent 18: Die Opstanding ▪ Jisas I stap Lays ▪ Prent 19: Die Ongelowige Tomas Glo ▪ En Tru Kraist I Kirap ▪ Prent 20: Die Hemelvaart ▪ Sg Mi Yet Mi Rot

30:38

2. Prent 12: Die Engel, Maria En Josef ▪ Prent 13: Die Geboorte Van Jesus ▪ Jisas Laikim Olgeta ▪ Prent 14: Jesus, Die Leermeester ▪ Jisas I Bikpela ▪ Prent 15: Jesus Se Wonderwerke ▪ Lukim Jisas ▪ Prent 16: Jesus Word Gemartel ▪ Tinkyu God ▪ Prent 17: Jesus Word Doodgemaak ▪ Jisas Hitman ▪ Prent 18: Die Opstanding ▪ Jisas I stap Lays ▪ Prent 19: Die Ongelowige Tomas Glo ▪ En Tru Kraist I Kirap ▪ Prent 20: Die Hemelvaart ▪ Sg Mi Yet Mi Rot

Notas oor die opname

Includes TOK PISIN songs

Aflaai en Bestel

Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.

Copyright © 1977 GRN. This recording may be freely copied for personal or local ministry use on condition that it is not modified, and it is not sold or bundled with other products which are sold.

Kontak Ons vir navrae oor toelaatbare gebruik van hierdie opnames, of om toestemming te verkry om dit te herverdeel op ander maniere as hierbo toegelaat.

Om opnames te maak is duur. Oorweeg asseblief om donasies aan GRN te gee sodat hierdie bediening kan voortgaan.

Ons hoor graag u terugvoer oor hoe u hierdie opname kan gebruik en wat die resultate daarvan is. Kontak die Terugvoerlyn.

Verwante inligting

Gratis aflaaie - Hier vind u al die belangrikste GRN boodskap skrips in verskeie tale, plus prente en ander verwante materiaal, wat beskikbaar is om af te laai.

"Goeie Nuus" oudiovisueel - Hierdie oudiovisuele stel bevat 40 prente om 'n oorsig van die Bybel van Skepping tot Christus te bied. Dit dek die verlossingsboodskap en basiese onderrig oor die Christelike lewe. Dit is beskikbaar in meer as 1300 tale.

Hoe om GRN oudiovisuele hulpbronne te gebruik - 1: Deel die Evangelie - maklik gemaak - Hierdie artikel gee 'n inleiding tot die vele verskillende maniere waarop die GRN oudiovisuele hulpbronne in die bediening gebruik kan word.

Hoe om GRN oudiovisuele hulpbronne te gebruik - 2: Gaan Dieper - Hierdie artikel gee 'n verdere verduideliking van hoe mense uit die verhale leer, en waarom die verhale nie baie kommentaar lewer nie.

Die GRN Oudiobiblioteek - Evangelistiese en basiese Bybelonderrigmateriaal wat geskik is vir die behoefte en kultuur van die mense in 'n verskeidenheid style en formate.

Choosing the audio or video format to download - What audio and video file formats are available from GRN, and which one is best to use?

Copyright and Licensing - GRN shares its audio, video and written scripts under Creative Commons

Creating DVDs using the GRN Slide show Videos - How to burn DVDs for specific people groups you are trying to reach