Sadri taal

Taalnaam: Sadri
ISO Taalkode: sck
Taalomvang: ISO Language
Taalstaat: Verified
GRN Taal Nommer: 685
IETF Language Tag: sck
 

Monster van Sadri

Laai af Sadri - Who Is He.mp3

Audio opnamen beschikbaar in Sadri

Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.

Woorde van Lewe

Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit.

Recordings in related languages

Goeie Nuus (in Sadri: India)

Oudiovisuele Bybellesse in 40 afdelings met prente. Bevat Bybelse oorsig van die skepping tot Christus en onderrig oor die Christelike lewe. Vir evangelisasie en kerkplanting.

Jesus Story (in Sadri: India)

Oudio en Video uit The Jesus Film, geneem uit die evangelie van Lukas. Bevat The Jesus Story, 'n oudiodrama wat gebaseer is op The Jesus Film.

Woorde van Lewe (in Gawari)

Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit. Same both sides.

Woorde van Lewe (in Sadhari: Orissa)

Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit.

Getuienis & Liedjies (in Sadri: India)

Getuienisse van gelowiges vir evangelisasie van ongelowiges en motivering vir Christene.

Liedjies (in Sadri: India)

Samestellings van Christelike musiek, lietjies of gesange.

Laai alles af Sadri

Oudio/Video uit ander bronne

Jesus Film Project films - Sadani - (Jesus Film Project)
The Jesus Story (audiodrama) - Sadani - (Jesus Film Project)
The New Testament - Sadri - IEM Version - (Faith Comes By Hearing)

Ander name vir Sadri

Chotanagpuri
Chota Nagpuri
Dikku Kaji
Ganwari
Gauuari
Gawari
Goari
Jharkhandhi
Kisan (ISO Taalnaam)
Nagpuri
Nagpuria
Sadan
Sadana
Sadani
Sadari
Sadati
Sadhan
Sadhani
Sadhari
Sadna
Sadrias Khatoya
Sadrik
Santri
Siddri
Sradri
Tea Garden Lingo
छोटानागपुरी
萨德里语
薩德裏語

Tale wat verband hou met Sadri

Mense Groepe wat Sadri praat

Badaik ▪ Chik, Hindu ▪ Nagarchi, Muslim ▪ Rautia

Inligting oor Sadri

Ander inligting: Understand Assam., Bengali, Hindi, Oriya, Saura. All the dialects are inteligible with each other except for Sadri of Bengaldesh. Hindi, Oriya and Bengali are all used as official languages. Hindi is used in the markets, in prayer or with worship leaders .

Werk saam met GRN aan hierdie taal

Is jy geesdriftig oor Jesus en kommunikeer jy die Christelike evangelie aan diegene wat nog nooit die Bybelboodskap in hul hartstaal gehoor het nie? Is u 'n moedertaalspreker van hierdie taal of ken u iemand wat dit ken? Wil u ons help deur hierdie taal te ondersoek of inligting te verskaf, of ons help om iemand te vind wat ons kan help om dit te vertaal of op te neem? Wil u opnames in hierdie of enige ander taal borg? As dit die geval is, asseblief Kontak die GRN Taalblitslyn.

Let daarop dat GRN 'n nie winsgewende organisasie is, en betaal nie vir vertalers of taalhelpers nie. Alle hulp word vrywillig verleen.