Manobo, Obo: Arakan taal
Taalnaam: Manobo, Obo: Arakan
ISO Taalnaam: Manobo, Obo [obo]
Taalstaat: Verified
GRN Taal Nommer: 26139
IETF Language Tag: obo-x-HIS26139
ROLV (ROD) Taalvariëteitkode: 26139
Audio opnamen beschikbaar in Manobo, Obo: Arakan
Ons het tans geen opnames in hierdie taal beskikbaar nie.
Recordings in related languages
Kyk, Luister & Lewe 6 JESUS - Leermeester & Geneesheer (in Obo Manobo [Manobo, Obo])
Boek 6 van 'n oudiovisuele reeks met Bybelverhale van Jesus uit Matteus en Markus. Vir evangelisasie, kerkplanting en sistematiese Christelike onderrig.
Kyk, Luister & Lewe 7 JESUS - Here & Verlosser (in Obo Manobo [Manobo, Obo])
Boek 7 van 'n oudiovisuele reeks met Bybelverhale van Jesus uit Lukas en Johannes. Vir evangelisasie, kerkplanting en sistematiese Christelike onderrig.
Kyk, Luister & Lewe 8 Handelinge van die HEILIGE GEES (in Obo Manobo [Manobo, Obo])
Boek 8 van 'n oudiovisuele reeks met Bybelverhale van die jong kerk en Paulus. Vir evangelisasie, kerkplanting en sistematiese Christelike onderrig.
Woorde van Lewe (in Obo Manobo [Manobo, Obo])
Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit.
Oudio/Video uit ander bronne
Jesus Film Project films - Obo Manobo - (Jesus Film Project)
The New Testament - Minonuvu - (Faith Comes By Hearing)
Ander name vir Manobo, Obo: Arakan
Arakan Manobo
Waar Manobo, Obo: Arakan gepraat word
Tale wat verband hou met Manobo, Obo: Arakan
- Manobo, Obo (ISO Language)
- Manobo, Obo: Arakan
- Manobo, Obo: Magpet
- Manobo, Obo: Marilog
Werk saam met GRN aan hierdie taal
Is jy geesdriftig oor Jesus en kommunikeer jy die Christelike evangelie aan diegene wat nog nooit die Bybelboodskap in hul hartstaal gehoor het nie? Is u 'n moedertaalspreker van hierdie taal of ken u iemand wat dit ken? Wil u ons help deur hierdie taal te ondersoek of inligting te verskaf, of ons help om iemand te vind wat ons kan help om dit te vertaal of op te neem? Wil u opnames in hierdie of enige ander taal borg? As dit die geval is, asseblief Kontak die GRN Taalblitslyn.
Let daarop dat GRN 'n nie winsgewende organisasie is, en betaal nie vir vertalers of taalhelpers nie. Alle hulp word vrywillig verleen.