Soninke: Kinbakka taal
Taalnaam: Soninke: Kinbakka
ISO Taalnaam: Soninke [snk]
Taalstaat: Verified
GRN Taal Nommer: 16838
IETF Language Tag: snk-x-HIS16838
ROLV (ROD) Taalvariëteitkode: 16838
Monster van Soninke: Kinbakka
Laai af Soninke Kinbakka - The Two Roads.mp3
Audio opnamen beschikbaar in Soninke: Kinbakka
Hierdie opnames is bedoel vir evangelisasie en basiese Bybelonderrig om die evangelieboodskap te bring aan mense wat nie geletterd is nie of uit mondelinge kulture kom, veral onbereikte mense.
Goeie Nuus
Oudiovisuele Bybellesse in 40 afdelings met prente. Bevat Bybelse oorsig van die skepping tot Christus en onderrig oor die Christelike lewe. Vir evangelisasie en kerkplanting.
Recordings in related languages
Woorde van Lewe 1 (in Soninkanxaane [Soninke])
Kort oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe wat redding verduidelik en basiese Christelike onderrig gee. Elke program is 'n pasgemaakte en kultureel relevante seleksie van skrips, en kan liedjies en musiek insluit.
Word 'n Vriend van God (in Soninkanxaane [Soninke])
Versameling van verwante oudioBybelverhale en evangelisasieboodskappe. Hulle verduidelik redding, en gee ook basiese Christelike leringe. Previously titled 'Words of Life 2'.
Laai alles af Soninke: Kinbakka
- Language MP3 Audio Zip (40.2MB)
- Language Low-MP3 Audio Zip (11.5MB)
- Language MP4 Slideshow Zip (69.7MB)
- Language 3GP Slideshow Zip (5.4MB)
Oudio/Video uit ander bronne
Bible Stories - Soninke - (OneStory Partnership)
Jesus Film Project films - Soninke - (Jesus Film Project)
Resources - Soninke from 'Welcome Africans' - (Welcome Africans / Bienvue Africains)
The Promise - Bible Stories - Soninke - (Story Runners)
Ander name vir Soninke: Kinbakka
Kinbakka
Soninkanxaane (Moedertaalnaam)
Tale wat verband hou met Soninke: Kinbakka
- Soninke (ISO Language)
- Soninke: Kinbakka
- Soninke: Azer
- Soninke: Gadyaga
- Soninke: Geriga
- Soninke: Kinxenna
- Soninke: Touba
Inligting oor Soninke: Kinbakka
Bevolking: 1,067,000
Werk saam met GRN aan hierdie taal
Is jy geesdriftig oor Jesus en kommunikeer jy die Christelike evangelie aan diegene wat nog nooit die Bybelboodskap in hul hartstaal gehoor het nie? Is u 'n moedertaalspreker van hierdie taal of ken u iemand wat dit ken? Wil u ons help deur hierdie taal te ondersoek of inligting te verskaf, of ons help om iemand te vind wat ons kan help om dit te vertaal of op te neem? Wil u opnames in hierdie of enige ander taal borg? As dit die geval is, asseblief Kontak die GRN Taalblitslyn.
Let daarop dat GRN 'n nie winsgewende organisasie is, en betaal nie vir vertalers of taalhelpers nie. Alle hulp word vrywillig verleen.